Skip to content

Sokker: Stellenbosch FC moet in Kaapstad speel terwyl Danie Craven-stadion opgegradeer word

# Sokker: Die sluiting van die Danie Craven-stadion van die Universiteit Stellenbosch laat Stellenbosch FC vir die res van die jaar sonder ‘n tuisveld. Die stadium word tans opgegradeer. Die klub sê die veld behoort en word bestuur deur Maties en die besluit is buite hulle beheer. Dit beteken dat Stellenbosch sy wedstryde in Kaapstad moet speel, maar hy sien daarna uit om volgende jaar na die ikoniese veld terug te keer. Die klub hoop om in die toekoms sy eie stadion te bou.