Skip to content

Sokker: Opwindende Wêreldbeker-kragmeting lê voor tussen Spanje en Portugal

# Sokker: Die tweemalige kampioen, Spanje, het die Wêreldbekertoernooi se laaste 16 gehaal met ʼn maklike oorwinning van 3-0 oor Oostenryk in Los Angeles. Mikel Oyarzabal se twee doele en een van Pedro Porro het Spanje se sege verseker – sy eerste in die uitklopfase van die toernooi sedert hy dit in 2010 in Suid-Afrika gewen het. Portugal het in Toronto ʼn agterstand ingehaal en Kroasië 2-1 verslaan na ʼn doel deur kaptein Cristiano Ronaldo, en Goncalo Ramos se wendoel in die 94ste minuut. Portugal en Spanje pak mekaar Maandag.