# Sokker: Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging sê die proses begin binnekort om ʼn nuwe hoofafrigter vir Bafana Bafana te vind na Hugo Broos se vertrek. Broos is in sy vyfde en laaste jaar by die span en het aangedui dat hy gaan uittree ná die Wêreldbekertoernooi, wat volgende maand in Noord-Amerika afskop. Die voorsitter van SAFA se tegniese komitee, Jack Maluleke, sê hulle wil onmiddellik na die toernooi ʼn nuwe afrigter aanstel:
Sokker: SAFA begin proses om plaasvervanger vir Bafana Bafana-afrigter Hugo Broos te vind [KLANK]
ENG MalulekeOnRecruitment