# Sokker: Suid-Afrika se onder-20 mansafrigter, Raymond Mdaka, sê sy span weet wat om te verwag wanneer hulle vanaand teen Kolombië in die FIFA onder-20 Wêreldbeker se ronde van 16 om 9:30 in Chili speel. Amajita was tweede in Groep E met ses punte na oorwinnings oor Nieu-Kaledonië en die VSA. Mdaka sê Kolombië is gedissiplineerd en georganiseerd, maar die Amajita kan die spasies aanval. Hy verwelkom die volgehoue eenheid van die span:
Sokker: SA onder-20 span vol selfvertroue voor FIFA Wêreldbekerwedstryd teen Colombië [KLANK]
ENG-MdakaOnAmajita