Skip to content

Sokker: Regering wens Bafana Bafana geluk met geskiedkundige oorwinning in Wêreldbekertoernooi [KLANK]

# Sokker: Die regering het Bafana Bafana gelukgewens nadat hy die eerste keer in die geskiedenis deurgedring het na die uitklopronde van ‘n Wêreldbekertoernooi. Suid-Afrika het Suid-Korea 1-0 geklop om tweede te eindig in groep A na die mede-gasheer, Mexiko, en vir die laaste 32 te kwalifiseer. Die adjunk-regeringswoodvoerder, William Baloyi, sê die oorwinning wys Bafana Bafana se vasberadenheid, dissipline en veggees op die wêreldverhoog:

ENG BaloyiONBafanaBafana

ENG BaloyiONBafanaBafana