Skip to content

Sokker: Regering sê Bafana Bafana kan sterker terugkom na Wêreldbeker-nederlaag teen Mexiko [KLANK]

# Sokker: Die regering het Bafana Bafana geloof vir hul geesdriftige vertoning teen Mexiko in hul Wêreldbeker-openingswedstryd. Suid-Afrika het met 2-0 teen die toernooi se medegashere verloor, en met nege man klaargemaak nadat Sphephelo Sithole en Themba Zwane met rooi kaarte afgestuur is. Die adjunk-regeringswoordvoerder, William Baloyi, sê dit was nie uitslag waarop die land gehoop het nie, maar die span het die land met ʼn gevoel van trots op die wêreld se grootste verhoog verteenwoordig:

ENG BaloyiONBafanaBafana