Skip to content

Sokker: Ramaphosa gee goedkeuring vir Bafana Bafana se Wêreldbekergroep [KLANK]

# Sokker: President Cyril Ramaphosa sê Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, het die beste span gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig op die Wêreldbekertoernooi in Noord-Amerika. Broos het die nuweling-verdedigers Olwethu Makhanya en Bradley Cross ingesluit by sy groep van 26 wat deur die doelwagter Ronwen Williams aangevoer word. Suid-Afrika speel op 11 Junie in die openingswedstryd teen Mexiko. Ramaphosa vra die spelers om sportmangees, kameraadskap, professionalisme en spanwerk te toon:

ENG RamaphosaOnCompeting