Skip to content

Sokker: President van Afrika-sokker Motsepe sê hy het geen voorneme vir derde termyn in 2029 nie [KLANK]

# Sokker: Die president van die Konfederasie vir Afrika-sokker, Patrice Motsepe, sê hy het geen voorneme om nog ‘n termyn te dien na diens van agt jaar aan die hoof nie. Die mynmagnaat en gewese president van Mamelodi Sundowns het in Maart 2021 as CAF-president oorgeneem en is verlede jaar vir ‘n tweede termyn herkies. Motsepe sê CAF het meer as genoeg bekwame individue wat by hom kan oorneem:

ENG MotsepeOnCAFPresidency