Skip to content

Sokker: Pirates bly boaan Premierskap ná gelykop Soweto-derby, Sundowns verloor punte [KLANK]

# Sokker: Orlando Pirates het sy plek boaan die Premierskap behou ná ‘n taai gelykop-stryd van een-elk teen Kaizer Chiefs in ‘n uitverkoopte Soweto-derby op die FNB-stadion. Mamelodi Sundowns het ‘n kans misgeloop om bo uit te kom ná ‘n doellose gelykoptelling teen Richards Bay op die uMhlathuze-stadion. Pirates het tans 59 punte en Sundowns 58. Pirates se afrigter, Abdeslam Ouaddou, sê die titel-wedloop raak moeiliker met slegs enkele wedstryde oor:

ENG-OuaddouOnPirates