Skip to content

Sokker: Pirates bevestig Mofokeng se skuif na België [KLANK]

# Sokker: Orlando Pirates het ‘n ooreenkoms met die Belgiese klub Royale Union Saint-Gilloise bevestig vir die middelveldspeler Relebohile Mofokeng se oorplasing, onderhewig aan mediese en persoonlike voorwaardes. Die ooreenkoms is voor die FIFA Wêreldbeker-sokkertoernooi gesluit, maar vertroulik gehou. Mofokeng het gister van die Los Angeles Internasionale Lughawe gevlieg om die skuif te finaliseer. Bafana Bafana se afrigter Hugo Broos het aan die SABC gesê Mofokeng het die talent om te slaag:

ENG-BroosOnMofokeng