Skip to content

Sokker: Orlando Pirates dring deur na CAF-Kampioeneliga se halfeindronde [KLANK]

# Sokker: Orlando Pirates is die eerste keer sedert 2013 deur na die CAF-Kampioeneliga se halfeindronde. Dit volg op ‘n doellose gelykopstryd teen die Algerynse klub, MC Alger, in die tweede kragmeting op die Orlando-stadion. Die Buccaneers dring deur met ‘n gemiddeld van 1-0 nadat hulle Vrydag se eerste wedstryd 1-0 gewen het. Pirates speel nou teen Pyramids FC terwyl Mamelodi Sundowns kragte meet met nog ‘n Egiptiese span, Al Ahly. Pirates se afrigter, José Riveiro, sê sy spelers het alles gegee:

ENG RiveiroOnPerformance