Skip to content

Sokker: Oorwinnings vir Liverpool, Barcelona, Bayern, en Milan in Kampioeneliga se ronde van 16 [KLANK]

# Sokker: Liverpool het Paris Saint-Germain 1-0 geklop in die eerste wedstryd van hulle Kampioeneliga-kragmeting in die ronde van 16 in Parys. Harvey Elliott het in die 87ste minuut ‘n doel aangeteken om die Rooispan ʼn geringe voorsprong te gee voor Dinsdag se tweede wedstryd op Anfield. Bayern Munich het Bayer Leverkusen 3-0 verslaan nadat Harry Kane twee doele behaal het. Barcelona en Inter Milan het ook koning gekraai. Liverpool se bestuurder, Arne Slot, sê sy span was gelukkig om PSG te klop:

ENG SlotOnBeingLucky