Skip to content

Sokker: Nigerië steek stokkie voor Banyana Banyana se hoop om Wafcon-titel te verdedig [KLANK]

# Sokker: Die verdedigende kampioen, Banyana Banyana, het 2-1 teen teen Nigerië verloor in die halfeindronde van die Afrikabeker-vrouetoernooi in Marokko. Rasheedat Ajibade het die Super Falcons in die eerste helfte met ʼn strafskop laat voorloop en Linda Motlhalo het die telling in die tweede helfte gelykop gemaak, maar Michelle Alozie het in bykomende tyd vir die wendoel gesorg. Nigerië en Marokko speel teen mekaar in die eindstryd. Banyana Banyana se afrigter, Desiree Ellis, sê sy is nogtans trots op haar span:

ENG EllisOnChances