# Sokker: Newcastle United het die Carabao-beker gewen toe hy die kampioen, Liverpool, in die Wembley-stadion met 2-1 geklop het en só ‘n trofeëdroogte van 70-jaar vir ‘n binnelandse toernooi beëindig het. Dan Burn en Alexander Isak het vir die Magpies doele aangeteken, terwyl Liverpool se doel deur Frederico Chiesa aangeteken is. Newcastle se Eddie Howe – die eerste Engelse bestuurder wat sedert 2008 ‘n groot toernooi wen – sê hulle was desperaat vir ‘n oorwinning:
Sokker: Newcastle United beëindig 70-jaar se trofeëdroogte toe hulle Carabao-beker wen [KLANK]
ENG HoweOnWinning