Skip to content

Sokker: Motsepe prys Sundowns se spelers, personeel en ondersteuners na hulle CAF-oorwinning [KLANK]

# Sokker: Die voorsitter van Mamelodi Sundowns, Thlopie Motsepe, het die spelers, afrigtingspersoneel en ondersteuners geprys na die klub se tweede titel in die CAF Kampioeneliga. Motsepe sê die span het dwarsdeur ‘n moeilike seisoen, veerkragtigheid en eenheid getoon, veral na die teleurstelling in Kaïro, Egipte, vroeër in die veldtog. Motsepe het afrigter Miguel Cardoso geloof vir die vasberadenheid en krag wat hy by Sundowns se tradisionele aanvallende styl gevoeg het. Die klub sal nou die vrouespan in kontinentale kompetisies ondersteun:

ENG-MotsepeOnChampionshipWin