# Sokker: Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, sê die sokkerbeheerliggaam, SAFA, is op die punt om die gekose verskaffer vir Video Assistent Skeidsregter-tegnologie aan te kondig. Die aanvanklike opstelling van VAR sal na raming ‘n eenmalige uitgawe van tussen 70- en 80-miljoen-rand wees, met ‘n bedryfskoste van ongeveer 70-duisend-rand per wedstryd daarna. McKenzie sê daar is geen finansiële redes vir verdere vertragings in die bekendstelling van VAR nie:
Sokker: Minister McKenzie sê die wag vir video-skeidsregters is uiteindelik amper verby [KLANK]
ENG McKenzieOnVAR