# Sokker: Die superster van Real Madrid, Kylian Mbappé ontvang behandeling in ‘n hospitaal in Amerika vir ‘n maagaandoening. Die Spaanse legende sê hy is uitgeboul deur ‘n akute geval van gastroenteritis en in die hospitaal vir toetse om die regte behandeling te bepaal. Die Franse voorspeler het Real Madrid se openingswedstryd Woensdag teen Al-Hilal misgeloop. Die wedstryd het 1-elk gelykop geëindig met hoofafrigter Xabi Alonso vir die eerste keer in beheer.
Sokker: Mbappé in Amerikaanse hospitaal met maagaandoening