# Sokker: Manchester City en die Premierliga het ‘n skikking bereik in hulle geskil oor die reëls wat Verwante Party-transaksies beheer. Die klub het in regstappe beweer dat die gewysigde APT-reëls onwettig is. Die reëls is ontwerp om te verhoed dat klubs borgskapooreenkomste bekom van verwante partye wat nie as van billike markwaarde beskou word nie. Die skikking hou nie verband met die verhoor oor die 115 aanklagte wat die liga aanhangig gemaak het teen die klub vir beweerde oortreding van finansiële regulasies nie.
Sokker: Manchester City en die Premierliga bereik skikking oor geskil met APT-reëls