Skip to content

Sokker: Man United verseker plek in die Kampioeneliga met Carrick wat sterk aanspraak maak op afrigterspos [KLANK]

# Sokker: Manchester United se tussentydse hoof-afrigter, Michael Carrick, wou nie sê of hy ‘n permanente pos gaan kry nie en fokus eerder om die seisoen so sterk moontlik af te sluit. Die Rooi Duiwels het Liverpool gister op Old Trafford 3-2 geklop in die Premierliga om ‘n plek in die Kampioeneliga vir volgende seisoen te verseker na ‘n afwesigheid van twee jaar. Carrick loof die spelers en die afrigtingspan:

ENG CarrickOnFuture