Skip to content

Sokker: Man City terug in Premierliga-titelwedloop na oorwinning oor Liverpool [KLANK]

# Sokker: Manchester City het opgeskuif na die tweede plek op die Premierliga-punteleer na hulle die heersende kampioene Liverpool op die Etihad-stadion met 3-0 geklop het. Erling Haaland het sy 99ste Premierliga-doel geskiet, met Nico Gonzalez en Jeremy Doku wat ook doele aangeteken het. City is nou slegs vier punte agter die voorloper Arsenal, wat met twee doele elk gelykop teen Sunderland gespeel het. Bestuurder Pep Guardiola, wat in beheer was van sy duisendste wedstryd, sê hy dink nie aan die titel nie:

ENG GuardiolaOnTitleRace