Skip to content

Sokker: Liverpool wil aanbod maak vir Alexander Isak om Jota te vervang

# Sokker: Liverpool oorweeg ’n reusebod van 2,8-miljard-rand vir die Newcastle-doelskieter, Alexander Isak, ondanks die Magpies se begeerte om die Sweedse ster te behou. Die Premierligakampioen moet nog ‘n aanbod maak maar Isak is skynbaar hoog op die klub-baas Arne Slot se lys van moontlike spelers om die plek te neem van die Diogo Jota wat onlangs dood is. Isak het verlede seisoen 23 Premierliga-doele aangeteken om die klub vir die tweede keer in drie jaar na die Kampioeneliga te stuur.