Skip to content

Sokker: Liverpool vergroot sy voorsprong in die Premierliga terwyl Arsenal se hoop vervaag [KLANK]

# Sokker: Liverpool het Newcastle twee-nul geklop en is 13 punte voor op die Premierliga-punteleer. Dominik Szoboszlai en Alexis MacAllister se doele het die oorwinnning vir die Rooies beklink, wat hulle ‘n stap nader aan die titel bring. Arsenal se titelhoop is bykans verydel na ‘n doellose stryd teen Nottingham Forest, wat derde op die punteleer is. Manchester City het Tottenham een-nul geklop en is terug in die top-vier. Liverpool se hoofafrigter, Arne Slot, sê hulle dink nie nou aan die titel nie:

ENG SlotOnTitle