# Sokker: Liverpool het sy visier nou op die doelskieter van Eintracht Frankfurt, Hugo Ekitike, vir 1,6-miljard-rand, na berigte dat Alexander Isak van Newcastle nie te koop is nie. Onsekerheid oor Darwin Nunez se toekoms by Anfield maak die saak meer dringend met The Liverpool Echo wat berig dat die klub oop is vir aanbiedinge vir sleutel-voorspelers. Newcastle se afrigter, Eddie Howe is hoopvol dat Isak by die klub sal bly:
Sokker: Liverpool oorweeg Ekitike te midde van onsekerheid oor Isak en Nunez [KLANK]
ENG-HoweOnIsak