Skip to content

Sokker: Liverpool klop Man City en vergroot voorsprong boaan Premierliga-punteleer [KLANK]

# Sokker: Liverpool het ʼn voorsprong van elf punte boaan die Premierliga-punteleer nadat hy Manchester City 2-0 verslaan het op die Etihad-stadion. Mohamed Salah het die Reds se eerste doel aangeteken, sy 30ste van die seisoen, voordat Dominik Szoboszlai die tweede ingeskop het om al drie punte te verseker. Liverpool se hoofafrigter, Arne Slot, sê in enige ander liga sou ʼn voorsprong soos hierdie baie gemaklik wees, maar nie in die Premierliga nie:

ENG SlotOnTitleTalk