Skip to content

Sokker: Liverpool kan moontlik vandag die Premierliga-titel inpalm [KLANK]

# Sokker: Liverpool se bestuurder, Arne Slot, sê hul hooffokus is nie op die Premierliga-titel nie, maar om te verseker dat hulle vandag hul beste lewer teen Leicester City en die wedstryd wen. Dit is wiskundig moontlik vir Liverpool om vandag die titel in te palm indien hulle Leicester klop en as Arsenal teen Ipswich Town verloor. Die Reds benodig ‘n maksimum van ses punte uit hul oorblywende ses wedstryde om die titel te verower. Slot sê dit was nie moeilik om sy spelers gefokus te hou nie:

ENG SlotOnFocus