# Sokker: Die voorloper, Liverpool, het slegs sy tweede Premierliga-nederlaag van die seisoen gely toe hy 3-2 teen Fulham verloor het. Arne Slot se span het die kans verbrou om ‘n voorsprong van 14 punte bo Arsenal op te bou. Die heersende kampioen, Manchester City, het sonder doele gelykop gespeel teen Manchester United. Southhampton is uit die Premierliga met nog sewe wedstryde oor na hy 3-1 teen Tottenham Hotspur vasgeval het. Slot ontken dat moegheid ‘n probleem vir sy spelers is:
Sokker: Liverpool geskok deur Fulham en Southhampton is uit die Premierliga [KLANK]
ENG SlotOnGame