Skip to content

Sokker: Liverpool se afrigter bekommerd oor verdediging se kwesbaarheid [KLANK]

# Sokker: Liverpool se afrigter, Arne Slot, erken hulle moet aanpassings maak om ʼn balans tussen aanval en verdediging te bereik. Crystal Palace het die heersende Premierliga-kampioen gister met drie strafdoele teen twee verslaan om die Gemeenskapskild op Wembley te buit. Slot sê hulle kwesbare verdediging is iets waaraan hulle moet werk voor Vrydag se Premierliga-openingswedstryd teen Bournemouth:

ENG SlotOnConcedingGoals