Skip to content

Sokker: Lesotho vra FIFA vir konsekwente optrede ten opsigte van Mokoena-saak [KLANK]

# Sokker: Lesotho se sokkerbeheerliggaam het die wêreldliggaam FIFA aangemoedig om konsekwent te bly in die hantering van Bafana Bafana-se middelveld speler, Tebogo Mokoena se saak. Sekretaris-generaal Mokhosi Mohapi glo Mokoena moes geskors gewees het tydens Suid-Afrika se 2-0 oorwinning oor Lesotho in die Wêreldbeker-kwalifiseerder. FIFA se reël skryf ‘n outomatiese een-wedstrydskorsing voor na twee geel kaarte. Bafana het tans ‘n vyf-punt voorsprong bo-aan Afrika se Groep C, maar kan drie punte verloor. Mohapi het aan Newzroom Afrika die belangrikheid vir regverdige beslissings beklemtoon:

ENG-MahopiOnFIFA