Skip to content

Sokker: Kompany verleng Bayern-kontrak tot 2029

# Sokker: Vincent Kompany het sy kontrak as afrigter van Bayern München met twee jaar tot 2029 verleng. Kompany was nie Bayern se eerste keuse toe hy in die somer van 2024 aangestel is nie, maar die Belg het in sy debuutseisoen by die klub die Duitse titel teruggebring. Die 39-jarige vaar uitstekend onder die Beierse vlag met 11 oorwinnings in 11 wedstryde hierdie seisoen, en die span is bo-aan die punteleer vir die Kampioeneliga en Bundesliga.