# Sokker: Engeland se kaptein, Harry Kane, oorweeg dit om aan te bly by Bayern Munich nadat sy belangstelling om terug te keer na die Premierliga afgekoel het. Kane het die seisoen op ‘n hoogtepunt afgeskop en 18 doele in tien wedstryde aangeteken om die Duitse kampioen se verdediging van sy Bundesliga-titel aan te vuur. Die 32-jarige, wat 103 doele in 106 wedstryde vir Bayern aangeteken het, se kontrak verstryk in 2027.
Sokker: Kane oorweeg om by Bayern Munich aan te bly met sy belangstelling in die Premierliga wat afkoel