# Sokker: Kameroen het Malawi 3-0 verslaan in Rabat, Marokko, en hul heel eerste Afrikabeker-titel vir vroue ingepalm. Marie Ngah het twee doele aangeteken in die eerste helfte en Naomi Ndjoah Eto het kort voor rustyd nog een bygevoeg. Kameroen is die vierde land om WAFCON te wen na Suid-Afrika, Nigerië en Ekwatoriaal-Guinee. Kameroen se doelwagter, Michaely Kyria Bihia, sê die span het alles uitgehaal om te wen:
Sokker: Kameroen klop Malawi vir hul heel eerste WAFCON-titel [KLANK]
ENG BihiaOnBeingChampions