Skip to content

Sokker: Kaizer Chiefs speel teen Asante Kotoko vir Toyota-beker [KLANK]

# Sokker: Kaizer Chiefs sal volgende maand teen die Ghanese span, Asante Kotoko, in die tweede uitgawe van die Toyota-beker by Durban se Moses Mabhida-stadion te staan ​​kom. Die wedstryd vind plaas na Amakhosi se terugkeer na ‘n opwarmingstoer in Nederland voor die seisoen begin. Die Soweto reuse sal hulle uitrustings vir die 2025/2026 seisoen bekendstel, en hoop om te vergoed vir die 4-0 nederlaag teen die Young Africans van Tanzanië in verlede jaar se wedstryd. Bemarkingshoof van Chiefs, Jessica Motaung, sê dit is ‘n verenigende viering van Afrika-sokker:

ENG-MotaungOnMatch