# Sokker: Die Johannesburgse Metropolisie waarsku motoriste oor aansienlike verkeersontwrigting vandag in Orlando, Soweto, voor die Bafana Bafana-wedstryd teen Guinee by die Orlando-stadion. Padsluitings begin om 10:00 en sal roetes soos die N17, Soweto-hoofweg, Klipspruit Valley-weg, Martha Louw-straat en Mooki-straat raak. Xolani Fihla van die JMPD doen ‘n beroep op motoriste om hul roetes te beplan en alternatiewe paaie te gebruik en vra toeskouers om vroeg op te daag, aangesien die afskop vir 15:00 geskeduleer is:
Sokker: JMPD waarsku oor erge verkeersontwrigting in en om Orlando vir Bafana Bafana-wedstryd [KLANK]
ENG FihlaOnOrlandoTrafficDisruptions