Skip to content

Sokker: Ivoorkus kan laagste span op wêreldranglys ooit word om Wêreldbeker-uitklopronde te haal

# Sokker: Ivoorkus kan vanaand die eerste keer vir die Wêreldbeker-uitklopronde kwalifiseer wanneer hulle hul laaste Groep E-wedstryd in Philadelphia, Amerika, teen Curaçao speel. Die Afrika-span is tans tweede in die groep na Duitsland, wat reeds vir die ronde van 32 gekwalifiseer het. Ivoorkus het Ecuador geklop, maar teen die Duitsers verloor. Curaçao het vroeër 7-1 teen Duitsland verloor en gelykop gespeel teen Ecuador. Ivoorkus hoop om die laagste span op die wêreldranglys ooit te word om die volgende ronde te haal.