# Sokker: Amajita se hoofafrigter, Raymond Mdaka, het sy span en tegniese personeel geloof vir hul toewyding nadat hulle die Onder-20 AFCON-beker gewen het. Die span het Marokko met 1-0 in die eindstryd in Kaïro, Egipte, geklop, met Gomolemo Kekana wat die wendoel aangeteken het. Die span is vandag soos helde ontvang met hul terugkeer met die gesogte trofee. Mdaka het aan die media gesê verskeie spelers het top-toekennings gewen, wat ‘n nuwe hoofstuk vir Suid-Afrikaanse sokker aandui:
Sokker: Hoofafrigter van Amajita loof sy span vir hulle toewyding na geskiedkundige Onder-20 AFCON-oorwinning [KLANK]
ENG MdakaOnVictory