Skip to content

Sokker: FIFA oorweeg moontlikheid van ‘n Wêreldbeker met 64 spanne

# Sokker: FIFA se president, Gianni Infantino, sê hulle ondersoek die moontlikheid om die Wêreldbekertoernooi voor 2030 met nog 16 lande uit te brei tot 64 na dit vanjaar tot 48 vergroot is. Hy sê dit sal elke land toelaat om te droom om vir die sport se grootste geleentheid te kwalifiseer. 2030 se toernooi sal in ses lande in drie vastelande plaasvind: Uruguay, Argentinië en Paraguay in Suid-Amerika sal elk ‘n wedstryd aanbied, terwyl die oorblywende wedstryde verdeel word tussen Marokko in Afrika en Portugal en Spanje in Europa.