Skip to content

Sokker: FIFA belowe R19-miljoen aan gasheerstede vir Klubwêreldbeker se nalatenskap [KLANK]

# Sokker: FIFA sal 19-miljoen-rand aan elke gasheerstad van die 2025 Klubwêreldbeker skenk vir die bou van mini-velde. Dit maak deel uit van FIFA se nalatenskapsplan vir die uitgebreide toernooi, wat 19,6-miljard-rand se totale prysgeld, insluitend twee-miljard-rand vir die wenner, beloop. Die 32-span-toernooi begin op 15 Junie, in 12 stadions in die VSA. FIFA-president Gianni Infantino, het in Charlotte die historiese betekenis van die toernooi beklemtoon:

ENG-InfantinoOnFunds