# Sokker: Die verdedigende kampioen, Engeland, het deurgedring na die eindstryd van die Europese Vroue-kampioenskap toe hulle Italië in Switserland 2-1 geklop het. Barbara Bonansea het Italië laat voorloop voor Michelle Agyemang die telling gelykop gemaak het. Die plaasvervanger Chloe Kelly het die beslissende doel in bykomende tyd aangeteken. Engeland speel Sondag teen Spanje of Duitsland. Kelly sê dis ongelooflik om die derde agtereenvolgende jaar die eindstryd te haal:
Sokker: Engeland se Vroue klop Italië en bespreek hul plek in die Euro-eindstryd [KLANK]
ENG KellyOnTeam