# Sokker: Die afrigter van Banyana Banyana, Desiree Ellis sê kwalifisering vir die Olimpiese Spele van 2028 in Los Angeles is ‘n prioriteit nadat Suid-Afrika die 2027-FIFA-Wêreldbeker vir vroue en die 2026-Afrikabeker vir vroue misgeloop het. Ellis het haar span aangekondig vir die wedstryde teen Madagaskar wat op 9 en 13 Oktober in Bloemfontein plaasvind. Sy sê Banyana sal na die derde ronde deurdring as hulle wen, waar hulle teen Angola of Namibië te staan kan kom:
Sokker: Ellis fokus op kwalifisering vir 2028 Olimpiese Spele vir Banyana Banyana [KLANK]
ENG-EllisOnMadagascar