# Sokker: Die voormalige Premierliga-kampioen, Leicester City, gaan volgende seisoen slegs die tweede keer in sy 142-jarige bestaan in Engeland se derde vlak speel. Die Foxes is na die eersteliga afgradeer na ‘n gelykopuitslag teen Hull City, tien jaar nadat hulle die titel in 2016 gewen het. Die klub is in Februarie ses strafpunte gegee vir oortreding van finansiële regulasies. Bestuurder Gary Rowett sê lesse sal hieruit geleer moet word:
Sokker: Een van Engeland se grootste klubs Leicester City na derde vlak afgradeer [KLANK]
ENG RowettOnRelegation