Skip to content

Sokker: Cristiano Ronaldo sê 2026 se Wêreldbekertoernooi is sy laaste [KLANK]

# Sokker: Die Portugese doelskieter Cristiano Ronaldo sê volgende jaar se Wêreldbekertoernooi in Kanada, Mexiko en Amerika is beslis sy laaste. Die 40-jarige, wat in Saoedi-Arabië vir Al-Nassr speel, het 953 doele vir sy klubs en land aangeteken en is die eerste manlike speler ooit wat doele aangeteken het in vyf Wêreldbekertoernooie. Ronaldo het in ‘n onderhoud op die Toerismeberaad in Riaad gesê dis spesiaal om die geleentheid te hê om in sy sesde Wêreldbekertoernooi te speel:

ENG RonaldoOnWorldCup