Skip to content

Sokker: Chelsea deur na Klub-wêreldbeker se eindstryd [KLANK]

# Sokker: Chelsea is deur na die Klub-wêreldbekereindstryd nadat hy Fluminense in New Jersey met 2-0 verslaan het. Die 23-jarige Brasiliaan, Joao Pedro, wat verlede week van Brighton by The Blues aangesluit het, het in die 18de minuut ʼn skitterende doel aangeteken en nog een vroeg in die tweede helfte om die oorwinning te beklink. Chelsea kom Sondag in die eindstryd teen óf Real Madrid óf Paris Saint-Germain te staan. Afrigter Enzo Maresca sê dis spesiaal om die eindstryd te haal:

ENG MarescaOnReachingFinal