# Sokker: Bafana Bafana se hoofafrigter, Hugo Broos, sê hulle kan Suid-Korea nie onderskat in Donderdag se allerbelangrike Groep A-Wêreldbekerwedstryd nie. Die mede-gasheer, Mexiko, is reeds deur na die laaste 32 en Suid-Korea is tans tweede in die groep, gevolg deur die Tsjeggiese Republiek en Suid-Afrika. Broos het Suid-Korea se gestruktureerde spel as die belangrikste uitdaging beskryf:
Sokker: Broos waarsku Bafana Bafana kan nie bekostig om Suid-Korea te onderskat nie [KLANK]
ENG BroosOnSouthKorea