# Sokker: Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, glo sy span het wat nodig is geskiedenis te maak wanneer hulle môre teen Suid-Korea speel in hul laaste Groep A-Wêreldbeker-wedstryd in Monterrey. Suid-Afrika sal die Oos-Asiatiese span moet klop en hoop die mede-gasheer, Mexiko, verslaan die Tsjeggiese Republiek sodat Bafana die eerste keer na die ronde van 32 kan deurdring. Broos verwag ‘n moelike wedstryd teen ‘n taai en fisieke Suid-Korea:
Sokker: Broos glo Bafana kan geskiedenis maak en Wêreldbeker-ronde van 32 die eerste keer haal [KLANK]
ENG BroosOnSouthKorea