Skip to content

Sokker: Banyana wil ‘n wen-houding vestig vir die WAFCON-openingswedstryd teen Ghana [KLANK]

# Sokker: Afrigter, Desiree Ellis sê Banyana Banyana se wedstryd in die Afrika-nasiesbeker vir vroue, Maandag teen Ghana in Marokko sal die toon aangee vir die res van die toernooi. Ellis waarsku dat die Black Queens moeilike opponente is wat al drie keer die eindstryd bereik het. Sy moedig Banyana aan om gefokus te bly ten spyte van die onttrekking van Sasol as ‘n borg en betalingsprobleme met die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging:

ENG-EllisOnGhana