Skip to content

Sokker: Banyana mik vir brons in kragmeting met Ghana om Salgado te vereer [KLANK]

# Sokker: Die hoofafrigter van Banyana Banyana, Desiree Ellis, is vol vertroue dat haar span die derde plek kan verower deur Ghana in vanaand se uitspeelstryd van die Afrikabeker-vrouetoernooi te klop. Ellis sê hulle is vasberade om die bronsmedalje te verower om die beseerde Gabriela Salgado te vereer en op toepaslike wyse van Jermaine Seoposenwe afskeid te neem. Banyana het Ghana vroeër in die groepfase 2-0 geklop. Ellis erken daar is emosionele uitdagings, maar glo in haar spelers se veerkragtigheid:

ENG-EllisOnBronze