Skip to content

Sokker: Banyana Banyana wil Drienasies-reeks teen Zambië op hoogtepunt eindig [KLANK]

# Sokker: Banyana Banyana wil die eerste Drienasies-reeks behoorlik afsluit wanneer hulle Zambië vanmiddag op die Lucas Moripe-stadion in Pretoria takel. Suid-Afrika het Botswana verlede Woensdag met 3−2 verslaan terwyl dié land en Zambië se wedstryd die naweek gelykop geëindig het met een elk. Die reeks is ter voorbereiding van die Vroue-Afrikanasies-beker wat in Julie in Marokko plaasvind. Afrigter Desiree Ellis sê Zambië gaan ʼn taai teenstander wees:

ENG EllisOnZambia