Skip to content

Sokker: Banyana Banyana en Nigerië speel vanaand in die Wafcon-halfeindronde

# Sokker: Die verdedigende kampioen, Banyana Banyana, speel vanaand in Marokko teen Nigerië in die halfeindronde van die Afrikabeker-vrouetoernooi. Suid-Afrika het vroeër vir Ghana, Tanzanië en Mali geklop voordat hulle Senegal in die kwarteindronde met doelskoppe verslaan het om ‘n plek te bespreek in die voorlaaste ronde. Hoofafrigter Desiree Ellis beskryf haar span as veerkragtig en dapper, met ‘n veg-tot-die-dood-toe-houding. Die gasvroue en Ghana speel in die ander halfeindstryd en die eindstryd word Saterdag beslis.