# Sokker: Banyana Banyana het ‘n agterstand van een doel uitgewis om Malawi 2-1 te klop in hul tweede vriendskaplike wedstryd op die Lucas Moripe-stadion in Pretoria. Suid-Afrika het die Scorchers Saterdag 3-0 verslaan. Hildah Magaia en Amogelang Motau se doele het Desiree Ellis se span van ‘n sege verseker. Banyana Banyana berei voor vir die Vroue-Afrikabekertoernooi wat in Julie in Marokko plaasvind. Ellis sê hulle moet voor dan nog op sekere gebiede verbeter:
Sokker: Banyana Banyana behaal tweede oorwinning oor Malawi [KLANK]
ENG EllisOnMatchFitness