Skip to content

Sokker: Banyana Banyana se afrigter moet belangrike besluite neem oor finale WAFCON-groep [KLANK]

# Sokker: Banyana Banyana se afrigter, Desiree Ellis, erken dit was moeilik om ‘n finale groep saam te stel vir die Afrikabekertoernooi vir vroue in Marokko. Die groep van 26 word môre aangekondig uit die voorlopige groep van 31 wat tans ʼn oefenkamp bywoon. Suid-Afrika is saam met die Ivoorkus, Burkina Faso en Tanzanië in Groep B. Ellis sê dis belangrik om veelsydige spelers te kies wat verskeie rolle kan vervul:

ENG EllisOnSquadSelection